News
Maak ‘n maklike geskenk vir Kersfees
Riaan Jacobs, ’n bekende kunstenaar en grafiese ontwerper in Bronkhorstspruit wys ons ’n maklike en bekostigbare geskenkidee vir Kersfees.

Riaan Jacobs, ‘n bekende kunstenaar en grafiese ontwerper in Bronkhorstspruit wys ons ’n maklike en bekostigbare geskenkidee vir Kersfees.
Wat jy gaan benodig:
1) ’n Glasbottel
2) Kleefband
3) Skêr
4) Potlood
5) Liniaal
6) Swart (of enige kleur van jou keuse) sproeiverf
7) ’n Ou boekbladsy
8) Gaatjiepons
Hoe om dit te doen:
1) Vou boekbladsy in enige vorm van jou keuse. Dit is vir die naam
2) Sny enige vorm uit jou kleefband uit soos byvoorbeeld ’n kruis
3) Spuit nou jou glasbottel met die deksel op
4) Sodra die die bottel droog is, trek jou kleefband af
5) Vulm met koekies of lekkernye






At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



