News
Riaan Jacobs wys hoe om ’n bekostigbare Kerskrans te maak
Is jy lus om jou eie feesseisoenversierings vir jou huis te maak?
Is jy lus om jou eie feesseisoenversierings vir jou huis te maak>
Riaan Jacobs, ’n kunstenaar van Bronkhorstspruit, wys Streeknuus-lesers net hoe maklik dit kan wees.
Wat jy gaan benodig:
1) ’n Goedkoop krans
2) Sproeiverf
3) Vere en ystervarkpenne
4) Gom-geweer (glue gun)
5) Enige ander versierings wat jy sal wil byvoeg
Wat om te doen:
1) Spuit jou krans die kleur van jou keuse en wag tot droog
2) Vat jou vere en ystervarkpenne en heg hulle aan met jou gomgeweer
3) As jy ander versierings het, doen dieselfde as stap 2
Riaan wens al die lesers van Streeknuus ’n wonderlike feesseisoen toe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!









