Local newsLocal sportNews

Grootste Halcat Seilklub in omgewing bied regatta aan

Seiljagters ding mee op Trichardtsfonteindam.

Seiljagters van die Hoëveld Seilklub het op Saterdag, 4 Februarie hul vaardighede op Trichardtsfonteindam gewys toe hulle in ’n regatta meegeding het.

Die bestuur van dié klub is bly omdat 16 seilbote aan die regatta deelgeneem het en het gesê die Hoëveld Seilklub is die grootste Halcat Seilklub in die omgewing.

Die uitslae van die regatta was teen druktyd nog nie beskikbaar nie.




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button