Local newsNewsStreeknuus

Malita Aftreeoord-inwoners vier Valentynsdag

Mooi getooi in rooi het Malita se inwoners op 11 Februarie saam onder die afdak by die Aftreeoord gebraai en gekuier.

Die Malita Aftreeoord op Delmas het Valentynsdag met ’n gesellige bring-en-braai gevier.

Mooi getooi in rooi het Malita se inwoners op 11 Februarie saam onder die afdak by die aftreeoord gebraai en gekuier.

Die reëlings rondom die vieringe was deur die komiteelede van die Malita-klub getref.

“Ek wil net vir almal wat ’n bydrae gemaak het, die braai bygewoon en gesellig saam gekuier het, baie dankie sê,” het William Harvey, in Delmas-kringe beter bekend as Boet, laat hoor.


Granny (62) is gunned down in her house in eMbalenhle




Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button