Local newsLocal sportNews
Rolbalklub bevorder die spel op Standerton
’n Gemoedelike atmosfeer het geheers en beginners is touwys gemaak.
Standerton Rolbalklub het op 22 April ’n pretdag aangebied waar die spel bevorder is.
Rolbalspelers het reeds van vroegoggend die houte gerol.
’n Gemoedelike atmosfeer het geheers en beginners is touwys gemaak.
Hul uitblinkers was ook teenwoordig om raad oor te dra.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






