Local newsNewsSchools
Goedehoop vaar goed in Super 12 liga
012-netbalspan eindig tweede in eindronde.
Laerskool Goedehoop se sportspanne het goed gevaar by die Super 12 liga wat op 19 April by Camp Discovery by Dinokeng in Limpopo plaasgevind het.
Die o12 netbalsapn het tweede geëindig in die eindronde van die B-afdeling, terwyl Goedehoop se o10-netbalspan en o11 rugbyspan vierde geëindig het.
Goedehoop se netbalspanne het algeheel vierde geëindig en die rugbyspanne vyfde, terwyl Goedehoop as skool algeheel sesde geëindig het.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





