Local newsLocal sportNews
Tennisspelers wys hul vaardighede op Secunda
Kinders geniet vriendskaplike tennistoernooi.
Jong tennisspelers het op 14 April nuwe vaardighede geleer en aan ’n vriendskaplike tennistoernooi by die Sasol Ontspanningsklub deelgeneem.
Plaaslike tennisafrigter Annamarie Meyer het die Paaseier-toernooi aangebied.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




