Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Laerskool Rayton spog met nuwe bankies
Laerskool Rayton is dankbaar vir die nuwe bankies wat hul Graad Sewe-leerders van 2022, asook die kinders se ouers en borge aan die skool geskenk het. Die bankies is opgerig langs die netbalbane.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





