Local newsLocal sportNews
GALERY: Secunda se Sasol Grip & Rip Rugbyklub klop Witbank
Sasol Grip & Rip Rugbyklub het met hul sege van 50–13 oor Witbank die naweek hul plek in die halfeindstryd van die Mpumalanga Premiersliga verseker. Die tweede span het met 36–24 ook hul wedstryd teen Witbank gewen. Die klub speel nou op 29 Julie in die Mpumalanga Premiersliga-halfeindstryd in ’n tuiswedstryd teen Witrivier.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

















































