Local newsNews

Vroue van Secunda leer meer van blomme-rangskikkings

Belangstellendes is welkom om volgende vergadering in Augustus by te woon.

Lede van die Teksa Blommeklub het op 26 Julie vergader waar Magda Schwab aan lede gewys het hoe om ’n mobiele rangskikking te doen.

Die lede het ook vir huiswerk, rangskikkings met die onderwerp 3D, gemaak wat tydens die vergadering beoordeel is.

Teksa Bommeklub se volgende vergadering is op 23 Augustus en hulle gaan dan op Standerton bymekaarkom.

Belangstellendes is welkom om by die Teksa Blommeklub aan te sluit.

Vir meer inligting, skakel Schwab by 083 611 0684.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button