Local newsLocal sportNews
Stoeiers van Secunda presteer by SA’s
Twee neem vir eerste keer aan dié kampioenskap deel.
Stoeiers van die Sasol Secunda Stoeiklub het op 7 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe in Pretoria deelgeneem en presteer.
Jaunru Liebenberg en JJ Symington het beide vir die eerste keer aan dié kampioenskap deelgeneem. Juanru het ’n tweede plek in sy gewigsafdeling vir o8-stoeiers behaal en JJ ’n derde plek in sy gewigsafdeling, ook vir o8-stoeiers.
Die afrigter, Johan van den Berg wat al vir 50 jaar by stoei betrokke is, het die twee stoeiers na die kampioenskap vergesel.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



