Local newsNews

Skemerkelkie VLU-tak op Secunda leer van blommerangskikking

Belangstellendes kan volgende jaar weer by VLU se aandtak aansluit.

Die Skemerkelkie VLU-tak, wat in die aande vergader sodat werkende vroue ook kan aansluit, het op 19 Oktober byeengekom.

Sophie Hugo het vir die vroue gewys hoe om blomme te rangskik en wenke gegee.

Dié tak sluit in November hul jaar af, maar belangstellendes is welkom om volgende jaar weer by hul aan te sluit.

Vir meer inligting, skakel Hugo by 083 701 9709.



LEES OOK: Hoërskool Secunda wys skoonhede aan

LEES OOK: 60 hengelaars vang 69 vis by Grootdraaidam

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button