Local newsNews
Hengelaars weeg babers en karpe in by Grootdraaidam
Hengelaars het die afgelope naweek by die Baber- en Karpfees by Grootdraaidam lyn natgemaak. Jandré Moll het swaarste baber van 15.06kg vasgekap en Johan Kruger die swaarste karp van 4.56kg.

Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!