Local newsLocal sportNews

Hoëveldspan wen tennistoernooi

Span loop al vir 18de keer voor.

SECUNDA – Die Hoëveld o10-tennisspan het op 11 November aan die Interdistrik Tennistoernooi in Nelspruit deelgeneem en gewen.

Die span het teen Wes-Mpumalanga en Laeveld meegeding. Dit is die 18de keer wat die Hoëveld span dié toernooi wen.

Die Hoëveldspan het 170 spelle ingepalm, terwyl die Laeveld tweede geëindig het met 112 spelle en Wes-Mpumalanga derde met 75 spelle.

Een van die drie afrigters van die Hoëveldspan, Annamarie Meyer, het gesê sy is trots op die span.



Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button