Local newsNews

Sneeuman-soetigheid

Kinders hou byna net soveel van kunsflyt as soethappies, daarom is hierdie projek ’n prettige – en taai – tydverdryf.

Kinders hou byna net soveel van kunsflyt as soethappies, daarom is hierdie projek ’n prettige – en taai – tydverdryf.

Wat jy benodig:

  • Mariebeskuitjies
  • Malvalekkers
  • Versiersuiker wat met ‘n paar druppels suurlemoensap ’n pasta vorm of gesmelte wit sjokolade
    Voedsel-penne
  • Papierborde om op te werk
  • Koeksprinkels

Metode:

  • Gebruik die voedselpenne om die sneeuman se gesiggie op ’n wit malvalekker te teken.
  • Smelt die sjokolade, of maak die versiersel aan
  • Skep minstens ’n teelepel vol op ’n beskuitjie en plaas die sneeuman bo-op.
  • Strooi koeksprinkels bo-oor en laat staan om droog te word.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button