Local newsNewsSchools
Stannies verwelkom nuwe leerders
Laerskool Standerton het op 17 Januarie die Graad Eens behoorlik verwelkom. Onderwysers en die hoof, Rudi Hamman, was vroeg reeds bedrywig. Die leerlingraad was op hulle pos en het almal gegroet. Stannies het twee tweelinge wat vir Graad Een ingeskryf het.
Laerskool Standerton het op 17 Januarie die |Graad Eens behoorlik verwelkom. Onderwysers en die hoof, Rudi Hamman, was vroeg reeds bedrywig.
Die leerlingraad was op hulle pos en het almal gegroet. Stannies het twee tweelinge wat vir Graad Een ingeskryf het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






