Local newsLocal sportNews

Skool bied aflos kleur-wedloop op Secunda aan

Belangstellendes is welkom om spanne van vier saam te stel.

Laerskool Goedehoop bied op 29 Februarie ’n aflos kleur-wedloop (colour run) aan.

Die aflosspanne sal uit vier lede bestaan en inskrywingsgeld is R400 per span.

Daar gaan ’n pretloop wees asook ’n kompeterende wedloop en beide vind by die skool plaas.

Enige iemand is welkom om spanne van vriende of werkskollegas op te maak en deel te neem.

Vir meer inligting, besoek die skool se Facebook-blad of skakel 017 634 7722.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button