Local newsLocal sportNewsSchools

Hoërskool Secunda wen interhoër

Hoogies eindig derde.

Hoërskool Secunda het op 17 Februarie die Interhoër Atletiekbyeenkoms gewen wat hulle by Secunda stadium aangebied het.

Hoërskool Piet Retief het tweede geëindig met Hoërskool Hoogenhout derde en Hoërskool Standerton vierde.

Beide Hoërskool Secunda se dogter- en seuns atletiekspanne het gewen terwyl Hoërskool Hoogenhout se dogtersspan tweede geëindig het en Hoërskool Standerton derde.

Onder die seuns atlete het Hoërskool Piet Retief tweede geëindig en Hoërskool Standerton derde.

Cronjé, De Waal – Skhosana Inc was die hoofborg vir die dag.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button