Local newsNewsSchoolsStreeknuus

VKLM laerskole atletiek sluit seisoen met massa byeenkoms af

Daar het in totaal 21 plaaslike skole vanuit die Delmas omgewing aan dié massa atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Die atletiekseisoen het op 7 Februarie met ’n groot en kleurvolle byeenkoms op die atletiekbaan van Laerskool Delmas afgesluit.

Daar het in totaal 21 plaaslike skole vanuit die Delmas omgewing aan dié massa atletiekbyeenkoms deelgeneem.

Deelnemende skole was dié van Arbor, Bazani, Delpark, Dumezweni, Fundisisa, Hoisios Christian, Khangela, Manyaela, Mdumiseni, Nesher Privaat skool, Othandweni, Sizufunda, Sizuzule, Swartklip, Vezsinfundo, Rietkol, Eldamah Acadamy en laerskole Delmas, Sundra en Eloff.

Ten spyte van die dag se hitte het atlete die byeenkoms terdeë geniet en het die see van kleurvolle atletiekdrag vir groot opwinding onder onderwysers, baanbeamptes, toeskouers en atlete gesorg.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button