Local newsLocal sportNews

Skote klap by Standerton se skouterrein

Edelvalk hou gereeld sessies vir die skuts van Standerton.

Die Edelvalk-tak van die Suid-Afrikaanse Jagters-en Wildbewaringsvereniging het op 17 Februarie ’n windbuksskiet oefening by die Standerton Skouterrein aangebied.

Die eerste sessie in die juniorliga het om 08:00 begin. Die seniors het om 11:00 begin.

Papierteikens is aangebring. Edelvalk hou gereeld sessies vir die skuts van Standerton.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button