Local newsNewsStreeknuus

Bronkhorstspruit speel weer rugby

Die manne het verlede naweek die Noordelikes gepak.

Bronkhorstspruit Rugbyklub het in ’n wegwedstryd op 24 Februarie teen die Noordelikes verloor.

Dit was Bronkhorstspruit se eerste wedstryd na ’n jaar. Die eerste span het 19-5 verloor en die tweede span 14-5.

Bronkies se volgende wedstryd is op hul tuisveld teen Nigel op 2 Maart.

Die Bronkhorstspruit Rugbyklub oefen elke Dinsdag en Donderdag vanaf 18:30.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button