Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Loffies vier Nasionale Melktertdag

“Elke Loffie was met melktert bederf, want omgee is lekker.”

In Suid-Afrika word ’n eg Suid-Afrikaanse lekkerny jaarliks gevier. Melktert was by Laerskool Eloff op Nasionale Melkterdag van 27 Februarie in styl gevier.

“Elke Loffie was met melktert bederf, want omgee is lekker,” het die skool op hul Facebook-blad laat hoor.

“Baie dankie aan al die ma’s, ouma’s en vrywilligers wat die dag moontlik gemaak het.”


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button