Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Witties vier 120ste met biltong
Die leerders het ’n storievertelkonsert opgevoer, die pretpark het vermaak vir jonk en oud besorg en die verskeidenheid stalletjies het ook die feesgangers gelok.
Laerskool Witpoort het op 16 Maart die skool se 120ste bestaansjaar met ’n biltongfees gevier.
Die leerders het ’n storievertelkonsert opgevoer, die pretpark het vermaak vir jonk en oud besorg en die verskeidenheid stalletjies het ook die feesgangers gelok.
Inwoners in die Witpoort omgewing het ook saam met die leerders, ouers en onderwysers gekuier.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!