Local newsNews
Secunda VLU-vroue op ryg krale in
Belangstellendes is welkom om dievolgende vergadering op 8 Mei by te woon.
Lede van die plaaslike VLU-tak het by hul 3 April vergadering ’n werkswinkel gehou waartydens krale items gemaak is.
Heloise McLaren het die vroue gewys hoe om krale te ryg.
Die Secunda VLU-tak se volgende vergaderig is op 8 Mei en hulle gaan ’n werkswinkel doen.
Belangstellendes is welkom om dié werkswinkel by te woon.
Vir meer inligting, skakel Rosa Black by 082 586 9638.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



