Local newsLocal sportNews
Jong tennisspelers wys hul staal op Secunda
Afrigter bied toernooi aan vir Paasfees.
Tennisspelers het op 19 April, tydens die Paaseier-tennistoernooi, by die Sasol Ontspanninsklub hul staal gewys.
Die plaaslike tennisafrigter, Annamarie Meyer, het dié vriendskaplike toernooi aangebied.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






