Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Kleingoed geniet mini-netbal op Rayton
Nege skole het aan die dag deelgeneem.
Laerskool Rayton het op 11 Mei ’n mini-netbal dag gehou.
Die nege skole wat die dag bygewoon het, is Bambino Montesori, Wakker Akker, Curro Roodeplaat, Curro Hazeldean, en laerskole Du Preez van Wyk, Kameelfontein, Witpoort en Bronkhorstspruit.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






