Local newsNewsSchools

Hoërskool Standerton se rugbyspan klop Hoogenhout

Die eindtelling was 35-13 in HSH se guns.

Hoërskool Standerton het op 18 Mei Hoërskool Hoogenhout geklop met ’n eindtelling van 35-13 in hul agtste wedstryd vir die seisoen.

Die skool speel tans in die Mpumalanga Medium Skole Liga en het ses uit die agt wedstryde wat al gespeel is, gewen.

Na ’n taai wedstryd, is die laaste drie deur SHS skrumskakel, Johan Schoonraad, gedruk.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button