Local newsNewsSchools

SHS dring deur na Noordvaal

Die tuisspel teen Hoërskool Volksrust het ’n eindtelling van 31-20 in SHS se guns, opgelewer.

Die Hoërskool Standerton eerste rugbyspan het op 25 Mei hul sewende oorwinning van die seisoen gesmaak.

Die pawiljoen was volgepak met ondersteuners van alle ouderdomme.

Die span het op die veld hand aan hand met leerders van Laerskool Standerton gedraf.

Die tuisspel teen Hoërskool Volksrust het ’n eindtelling van 31-20 in SHS se guns, opgelewer.

Die SHS eerste span, sowel as hul tweede span en die o14 A-span is as die Hoëveld Ligawenners gekroon.

Al die SHS se rugbyspanne het na die Noordvaal Kampioenskap deurgedring.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button