Local newsNews

Klipkerk op Standerton se wintermark behaal sukses

Gemeentelede het vir maande voorberei om te verseker dat dié dag ’n sukses kan wees.

Die NG Moedergemeente het op 8 Junie hordes voete gelok waar hul jaarlikse basaar in die Klipkerk saal aangebied was.

Talle stalletjies was opgelsaan, met ’n wye verskydenheid dingetjies en datjies te koop.

Gemeentelede het vir maande voorberei om te verseker dat dié dag ’n sukses kan wees.

Ds Wihahn de Beer het die gemeente talle kere bedank vir al die moeite wat hul gedoen het.

“Ons is geseënd met ’n gemeente soos die,” het de Beer gesê.

Die gemeente het almal wat hul Wintermark naweek ondeursteun het gedank, sowel as al die gemeentelede wat bygedra het.

“Dit was ’n reuse sukses.”


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button