Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Laerskool Delmas kraai koning in Valke rugbyliga
Dellies het Northmead met 30-15 geklop.
Dellies se eerste rugbyspan is as die die Valke A1-liga wenners vir 2024 gekroon.
Die eindstryd in die liga was teen Laerskool Northmead van Benoni gespeel waar Dellies vir Northmead met 30-15 geklop het.
Laerskool Delmas se personeel is trots op die span en hul afrigters, Tyrone Greyling en Carel Smith.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



