Local newsNews

AfriForum se groentetuin op Bethal lewer goeie oes

Meer as 80 Bethal-gesinne word gevoed.

Die gemeenskapsgroentetuin van AfriForum se plaaslike tak het weer eens verskeie gesinne voorsien van groente.

Dié tuin het onlangs meer as 100kg spinasie opgelewer wat AfriForum Bethal-tak aan die Bethal sopkombuis geskenk het.

AfriForum voorsien weekliks meer as 80 gesinne van vars groente vanuit hul gemeenskapsgroentetuin.

“Dié groentetuin het ’n anker vir die gemeenskap geword,” het Marilé Nieuwoudt, die koördineerder van die AfriForum Bethal groentetuinprojek, gesê.

“Verskeie plaaslike organisasies word hierdeur ondersteun.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button