Local newsLocal sportNews
Hengelaars ding mee op Trichardt
Andries Engelbrecht vang meeste en swaarste visse.
Hengelaars het op 31 Augustus by Trichardtsfonteindam meegeding in die Lekker Sosiale Hengelklub se hengelfees.
Sowat 40 hengelaars het lyne natgemaak en die vis het maar stadig geloop.
Andries Engelbrecht het eerste geëindig en die meeste visse gevang terwyl Dezzie Fourie tweede geëindig het.
Chantelle Lubbe was die beste hengelaar onder die vroue en Michelle Pretorius was die beste hengelaar onder die juniors.
LEES OOK: Hengelaars ding mee naby Trichardt
LEES OOK: Hengelaars trek reuse visse na wal in Meyerville Hengelklubkompetisie
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





