Local newsNewsStreeknuus
Rayton nooi tuinmakers na tuinkuier fees
Die kerk nooi alle belangstellende tuinmakers uit om die dag by te woon om 09:30 op die hoek van die R515 en Noordstraat in Rayton.
Die Hervormde Kerk Premiermyn op Rayton beplan om behoorlik fees te vier op 26 Oktober.
Tuindag 2024 gaan met ’n landskapsargitek, kokkedoorsjef, die bekendstelling van nuwe tuinprodukte en vele meer vier.
Die kerk nooi alle belangstellende tuinmakers om die dag by te woon om 09:30 op die hoek van die R515 en Noordstraat in Rayton.
Daar sal iets vir elkeen wees en heelparty stalletjies om oud en jonk besig te hou.
Die aanbieders het laat weet dat daar heelwat pryse te wen sal wees. Belangstellendes word gevra om 083 651 6721 vir meer inligting te skakel.
LEES OOK: Fotograwe skryf beste fotos in
LEES OOK: Police vet new executive for Cullinan CPF
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



