Local newsNews

Pastoor nooi vroue na kamp op Charl Cilliers

Dagbesoekers is ook welkom om kamp by te woon.

Zesi Bedieninge bied vanaf 1 tot 3 November ’n vrouekamp by die Mala’Kaya kampgronde op Charl Cilliers aan.

Die sprekers is pastoor Ansie Koekemoer, pastoor Louda Roux en Frede Swanepoel. Die kampkostes beloop R600 per persoon en sluit etes in.

Die tema van die kamp is Olie vir jou Lamp en belangstellendes wat net vir die dag wil gaan is ook welkom.

Etes is beskikbaar teen R50 per ete vir dagbesoekers.

Vir meer inligting, skakel Koekemoer by 079 620 9810.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button