Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Delmas se top hokkie-bokkies doen dit vir die tweede keer

Beide is vir die Mpumalanga o13-hokkiespan vir 2025 gekies.

Twee van Laerskool Delmas se top hokkie-bokkies laat die skool se personeel se harte warm klop.

Dié twee graad 6-Dellie-leerders is Klara Keevy en Carlia Coetzer. Beide is vir die Mpumalanga o13-hokkiespan vir 2025 gekies.

“Dit opsig self maak ons baie trots, maar die feit dat Klara en Carlia vir die tweede agtereenvolgende jaar gekies is, maak ons as skool sommer ekstra trots op dié twee presteerders,” het die skoolhoof, Johan Pieterse, laat hoor.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button