Local newsLocal sportNews
Secunda rugbyspelers gaan oorsee deelneem
Jordan neem twee keer internasionaal deel.
JD van Coller en Jordan Webb van Hoërskool Secunda is vir die Suid-Afrikaanse Bokkies Sewes rugbyspan gekies.
Hulle toer vanaf 1 tot 10 Desember na Spanje saam met die span.
Webb is ook vir die RTA Suid-Afrikaanse Sewes rugbyspan gekies.
Hy toer vanaf 15 tot 22 Desember saam met dié span na Abu Dhabi in die Verenigde Arabiese Emirate om daar aan die ‘World Schools Festival’ te gaan deelneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




