Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Hoërskool Erasmus help skoonmaak

In samewerking met plaaslike organisasies soos Bronkies Hoop en Glitz & Glam, het hulle die strate rondom Cathie en Bothastrate skoongemaak.

Hoërskool Erasmus het onlangs ‘n gemeenskapsprojek van stapel gestuur om die Bronkhorstspruit gemeenskap te ondersteun.

Vroër in Oktober het hierdie Graad Agt leerders hul hande geskaar om ‘n verskil te maak.

In samewerking met plaaslike organisasies soos Bronkies Hoop en Glitz & Glam, het hulle die strate rondom Cathie en Bothastrate skoongemaak.

Die leerders het met entoesiasme aan die projek deelgeneem, en die gevolg van hul aksies was duidelik sigbaar.

Terwyl hulle saamgewerk het om rommel op te tel en die sypaadjies netjies te maak, het hulle ook waardevolle vaardighede soos spanwerk en toewyding ontwikkel.



LEES OOK: Lekwa Municipality checks school’s ongoing projects

LEES OOK: Councillor accuses Govan Mbeki Municipality of bias against his ward

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button