Local newsLocal sportNews
Besighede neem deel aan rolballiga op Standerton
In die groen groep is die VRK tweede span tans eerste, met agt punte.
Standerton Rolbalklub se besigheidsliga-wedstryd het Donderdagaand weer voortgegaan om spelers se vermoƫ op die sportveld uit te toets.
In die groen groep is die VRK tweede span tans eerste, met agt punte. In die blou groep het Samek die eerste plek ingeneem met 10 punte.
In die rooi afdeling het NPM eerste span eerste beland met agt punte. In die geel afdeling staan VHS tans eerste met agt punte.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!









