Local newsLocal sportNews

Baie water keer nie gholf-spelers op Standerton

Die gholfbaan is gesluit tot verdere kennisgewing om die water kans te gee om te sak.

Hoewel die Standerton Gholfklub se baan op 11 Januarie ontoeganklik was weëns erge vloede verlede week, het Zander van der Linde en James Manser nie toegelaat dat hul Saterdagpret versteur word nie.

Die paar het hul gholftoerusting gelaai en voorberei vir ’n dag vol pret by Standerton se gholf dryfbaan (driving range).

Die gholfbaan is gesluit tot verdere kennisgewing om die water kans te gee om te sak.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button