Local newsLocal sportNewsStreeknuus

Ondersteun krieket op Cullinan

Die span kom op 25 Januarie teen Pretoria 4 te staan en op 1 Februarie pak PWG Sinoville 5 die span van Soshanguve 3.

PWG Sinoville 5 is gereed om groot te speel op hul tuisveld by Cullinan Sportgronde en hul posisie op die puntelys te versterk.

Ná twee afgestelde wedstryde het die span die gemeenskap se ondersteuning nodig om op volle stoom terug te keer.

Ondersteun dié plaaslike span tydens hul tuiswedstryde.

Hulle kom op 25 Januarie teen Pretoria 4 te staan en op 1 Februarie pak PWG Sinoville 5 die span van Soshanguve 3.

Besoekers by die Cullinan Sportgronde kan hul kampstoele saamneem.

Versnapperinge is by die klubhuis te koop.

Toegang is gratis.

Kontak Riaan Labuschagne by 082 853 3551 vir meer inligting.



LEES OOK: Anika Lategan is SHS se top presteerder

LEES OOK: GMM’s plan to block pre-paid meters of non-payers vexes residents

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button