Local newsLocal sportNews

Rolbalspanne meet kragte op Secunda

Blue Thunderspan wen besigheidsliga op Secunda.

Die Blue Thunderspan was die wenners van die Sasol Rolbalklub besigheidsliga wat op 22 Februarie plaasgevind het.

Dié span het 36 punte aangeteken terwyl die Tasso’s span tweede geëindig het met 34 punte.

Die Castle span was derde met 31 punte en die Usual Suspects vierde met 29.

Die Amper Daar span het ook 29 punte aangeteken en het vyfde geëindig terwyl die 4 Lamoene-span sesde geëindig het, ook met 29 punte en die Spoeg en Plak-span sewende met 27.

Die Sunsetters span het ook 27 punte behaal en agtste geëindig terwyl die Jongspan negende geëindig het met 25 punte en die Sharpshooters 10de met 24 punte.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button