Local newsNewsSchoolsStreeknuus

Laerskool Eloff kondig kwartaal twee hoofleiers aan

Loffie-leerders sal deur Lee-Hanke van Bergen en Sthian Labuschagne gelei word.

Loffies het die name van hul nuwe leiers vir kwartaal twee bekend gemaak. Loffie-leerders sal deur Lee-Hanke van Bergen en Sthian Labuschagne gelei word.

Twee van Loffies se leerders, Lerich van Zyl en Renette Fourie het verder ook presteer as diensleiers. Die hoof, Louise van Niekerk en die personeel wens die leerders geluk.




ALSO CHECK: Skoenmaker van Secunda hou haar by haar lees

ALSO CHECK: Creativity goes wild at Suikerbekkies in Secunda

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button