Local newsLocal sportNews
Sasol Ringbal spanne byt in die stof
Middelburg Phoenix spanne klop Sasol op tuisveld.
SECUNDA – Sasol Ringbalklub mans- en vrouespanne het op 22 Maart met die Phoenix Ringbalklub van Middelburg kragte gemeet en in die stof gebyt.
Phoenix se mans span het Sasol op hul tuisveld met 20-16 geklop en hul vroue span het Sasol met 60-16 geklop. Spelers van die Sasol Ringbalklub het op 29 Maart op Middelburg met Bronkhorstspruit kragte gemeet.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





