Local newsLocal sportNews
Standerton Hoërskool gaan op toer
hraeten Lategan was speler van die wedstryd in SHS teen Overvaal.
Die SHS eerste span hokkie seuns het gedurende die onlangse vakansie op Volksrust gaan toer.
Die spelers het baie geleer en het hulle vaardighede toegepas.
SHS het gespog met drie spelers in die wedstryd. Chraeten Lategan was speler van die wedstryd in SHS teen Overvaal.
Theuns Nortje was speler van die wedstryd in Highveld Park teen SHS.
Mthimkhulu Radebe was die speler van die wedstryd in SHS se spel teen Brits.
SHS het ook die toekenning vir spangees gewen.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



