Local newsLocal sportNews

Hengelaars vaar goed by kompetisie in Evander

Kerk samel geld in vir hul gebou.

Die AGS Kerk op Kriel het op 29 Maart ’n hengelkompetisie by Unicordam aangebied om geld in te samel om die kerkgebou reg te maak.

Dezzie Fourie het behoorlik uitgeblink en die grootste karp gevang en die grootste baber terwyl Frik van Vuuren die tweede grootste karp gevang het.

Petro Lourens was die beste hengelaar onder die vroue en het die grootste karp gevang terwyl Alta Nieuwoudt die tweede grootste karp gevang het.

Lourenzo Nel was die beste hengelaar onder die junior hengelaars en het die grootste karp uitgetrek terwyl Kobus van Staden die kleinste vis uitgetrek het.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button