Local newsNewsSchoolsStreeknuus
Witties en Rayties pak mekaar op die rugbyveld
Laerskool Witpoort o13As het 33-0 teen Rayton getriomfeer.
Laerskool Rayton en Laerskool Witpoort kaalvoet-rugbyspelers het mekaar die stryd op 22 April in Rayton aangesê.
Na afloop van die dag se spel het die uitslae as volg daaruit gesien:
- Laerskool Witpoort se o9-span het Rayton 29-0 geklop.
- Witties o11 het met 40-0 gewen.
- Laerskool Rayton o13B het Witpoort met 17-38 te klop.
- Laerskool Witpoort o13A het met 33-0 teen Rayton getriomfeer.
ALSO READ: Two Secunda girls aim for Turkey
ALSO READ: Foundation in Bethal help restore dignity to young girls and women
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





