Local newsLocal sportNewsSchools

Ouers geniet sport dag by Laerskool Goedehoop op Secunda

Baie skole neem deel.

Laerskool Goedehoop het op 15 Mei ’n mini-netbal en Pumaki rugbydag by die skool aangebied.

Dié dag het die jong rugby- en netbalspelers die geleentheid gegee om hul vaardighede op die rugbyveld en netbalbaan te wys.

Die skole wat deelgeneem het sluit in Laerskool Goedehoop, Curro Secunda, Laerskool Trichardt, Laerskool Secunda, TP Stratten Primary School, Laerskool Hoëveld, Laerskool Oranjegloed Primary School, Laerskool Kinross, Laerskool HM Swart, Laerskool Standerton, Highveld Ridge Primary School en Laerskool Kruinpark.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button