Local newsNews
Nog ’n eksperiment uit die aktetas van Standerton se Professor Grapjas
"Soms leef ons net vir onsself en gee nie eer aan God nie. Dit is so goed soos om die kers se lig weg te steek onder die emmer."
Professor Grapjas is terug met nóg ’n eksperiment om Jesus se liefde te verduidelik. Vandag praat hy oor lof en aanbidding.
Wat benodig jy vir vandag se eksperiment?
– kers
– glas houer
– aansteker
– emmer
Let wel, hierdie eksperiment kan gevaarlik wees, so maak seker ’n volwassene is naby om te help. Professor Grapjas maak graag verskynings by REPLiKIDS elke Sondag om 09:30 in die REPLiKA saal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!





