Local newsLocal sportNews

Sables verloor teen Witank 3

Standerton loop voor in eerste helfte, maar Witbank haal in.

Die Standerton Sables het op 31 Mei op hul tuisveld by Hoërskool Standerton teen Witbank se derde span met 19-16 verloor.

Die Sables het in die eerste helfte goed verdedig en teen halftyd met 16-12 voorgeloop. In die tweede helfte het Witbank egter hul beste spel voorgesit en die Sables telling vinnig verbygesteek.

Die Sables speel hul volgende wedstryd op 7 Junie teen Sasol 3.

Dié wedstryd begin om 15:30 op die A-rugbyveld van Hoërskool Standerton, en belangstellendes is welkom om te gaan kyk.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button