Local newsLocal sportNewsSchools
Laerskool Goedehoop se netbalspanne vaar goed
Drie van Laerskool Goedehoop se netbalspanne het op 24 Mei in die Gert Sibande A-kampioenskappe op Ermelo uitgeblink.
Laerskool Goedehoop se o11A-netbalspan is die nuwe ligawenners in Gert Sibande.
Dié span het op 24 Mei in die Gert Sibande A-kampioenskappe op Ermelo deelgeneem en die liga gewen.
Die skool se o12A-span het tweede geëindig en die o13A-span het ’n derde plek behaal.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



